Rantjiesveld Voetslaanpad   BACK
Fauresmith  

Free State, South Africa

Click to enlarge
Region Free State, Southern
  Trail Type Hiking Trail
  Duration 2 days
  Layout One Way
  Difficulty Easy to Moderate
  Distance 25 km
  Maximum 20 persons

Hiking Trail Description

Die Randjiesveld-Roete op Fauresmith in die Suid-Vrystaat bestaan reeds 'n geruime tyd nie meer nie. Die oornaghut was op die plaas Bergplaas, wat tans deel vorm van die Tshukudu Game Farm. Annelise Bothta is egter besig om 'n nuwe roete uit te lê.

Hierdie voetslaanpad is geleë net noord van Fauresmith sowat 120 km vanaf Bloemfontein. Die roete loop deur die rante en koppe van die Rantjiesveld en bied die stapper 'n interessante Karoo-agtige landskap. Die area verras 'n mens met mooi beboste klofies, kranse, interessante plantegroei, pragtige Olienhoutbome en volop ribbokke. Die oornagskuiling op die roete is ietwat primitief, maar is in 'n rustige, afgeleë omgewing.

 


Reservations & Enquiries

Munisipaliteit Fauresmith, P/sak X2, Fauresmith 9978

Telephone: (053) 208 0023

 

 


 

 
HomeContact me About me

Copyright © South African Hiking Trails (sahikes.co.za) Ltd.